Inligting:
- Voldoende trekker:70kW
- Die neusgewigte moet wel op wees, maar die gewigsverplasing van elke fabrikaat is verskillend
- Horisontale balk: ingetrek: 2 200mm; uitgestoot = 3 200mm
- Horisontale balk het 4 verstelpunte
- Vertikale balk: 3 400mm
- Maks. hoogte (van haakpunt tot grond = 4 500mm)
- Maks. optelvermoë op ‘n hoogte van arm uitgestoot 4 500mm = 1 ton
- Arm ingetrek 3 700mm = 2 ton
- Kruis is ingesluit om ton-sakke op te tel
- Een silinder met twee hidroliese koppelings
Opsioneel:
- ‘n Hidroliese silinder kan op die vertikale balk aangebring word om die balk te kan uitstoot
- ‘n Aapstert met ‘n “swivel-aksie” en drukwiele is opsioneel