,

Multi laaiarm | V040

VZS se veeldoelige Multilaai-arm. Vir die optel van bale, massasakke ens.

SKU: MLA 43.02 Categories: ,

Inligting:
> Optelhoogte van kruis: 3 700mm
> Optelhoogte van kruis met hyser bo: 4 700mm

Baalvurk:
> Optelhoogte van baalvurk – 4 300mm

Standaard-inligting:
>Maksimum optelvermoë = 750kg

Hidrolies  1 silinder:
> 1 pyp met “breather”
> Kom standaard met kruis en baalvurk

Werking:
> Geskik om bale en massasakke op te tel