Die volgende produkte word nie meer as standaard-eenhede vervaardig nie en is nie in voorraad nie. Hulle is egter steeds beskikbaar op spesiale bestelling. / The following products are no longer manufactured as standard units and are not in stock. They are, however, still available on special order.
Spesiale Bestellings / Special Orders
Hoe dit Werk / How it Works
Aangesien hierdie items op aanvraag vervaardig word, sal lewerstye en pryse verskil van ons standaard-reeks. Kontak ons hoofkantoor in Reitz vir ‘n pasgemaakte kwotasie en beraamde vervaardigingstyd. / As these items are manufactured on request, lead times and pricing will differ from our standard range. Contact our head office in Reitz for a custom quote and estimated manufacturing time.
