,

Baallaaier | V013

SKU: BL 34.01 Categories: ,

Inligting:
> Trekkerkapasiteit: 50kW
> Haak op 3-punt van trekker
> Lengte: 2 900mm
> Optelhoogte: 3 400mm
> Maksimum gewig wat opgetel kan word: 500kg
> Kan 2 x 1,200mm – bale op standaard-sleepwa neersit
> Die neusgewigte moet wel op wees, maar die gewigsverplasing van elke fabrikaat is verskillend
> Baalvurk se grade kan gestel word vir die regte doeleindes