Inligting:
> Trekkerkapasiteit: 50kW
> Werking: 3-punt op trekker
> Uitgooihoogte: 2 500mm
> Bakwydte: 1 400mm
> Skep: ½m³
> DIie gewig wat geskep kan word is 750kg
Werking:
> 4 hidroliese punte werk van trekkerkontrole af
> Werk op agterkant van trekker wat die draaisirkel baie nouer maak
> Baie ekonomies en het nie nodig vir die hele “attachment” wat voor op die trekker vas kom nie
> Alle gewig is agter op die trekker
> Die neusgewigte moet wel op wees, maar die gewigsverplasing van elke fabrikaat is verskillend