Inligting:
> Voldoende trekkerkapasiteit: 65kW
> Volume:19m³ / 19,000L
> Dravermoë: 10 000kg
> Lengte: 4 500mm
> Breedte: 2 100mm
> Bakdiepte: 650mm
> Graankante-hoogte: 1 650mm
> Kuilvoer-ingooihoogte: 3 600mm
> Bande: 385/60/R22.5 (Super Single, Agritrack Loopvlak)
> Wielspoor: 2,000mm
> Suspensie: Twee 6T aste met vere asook ‘n veer aan voorkant om impak te absorbeer.
> Haakhoogte: 555mm
> Gewig op trekstang – (drawbar) = <10%
> Tipvermoë: tot 45°
> Teleskopiese silinder: 5 stadiums
> Vaste graankant agter met ‘n klap vir graan.
> Haak op sleepstang (drawbar).
> Die hek maak ten volle oop sodat daar geen beperkings is vir die materiaal nie.
Voordeel :
>Middelslag-wa met goeie waarde vir geld aan gesien die raam kan afbout om ook as normale tipwa te gebruik.
>Ideaal vir beide Kuilvoerhantering asook vervoer van graan.