,

Tapkar 26.5 m³ | V022

SKU: TK26.02 Categories: ,

Inligting:
> PTO-aangedrewe
> Trekker : 120kW
> Laaivermoë: 20,000kg
> Massabak-kapasitieit: 26,500L
> Awegaar-deusnee: 500mm
> Bande: Trelleborg 900/60/R32.5 (Twin Radial)
> Ontlaai-vermoë: 5t/min
> Ratkas: Bondioli Pavesi
> 1:2 verhouding 66kW @ 1,000rpm
> Kan ook @ 500RPM gebruik word
> Grondvrye hoogte: 500mm
> Wielspoor-buitemaat: 3,850mm
> Gewig op trekstang (drawbar): 10-12%

Komponente:
> 6 Hidroliese punte
> Awegaar knak hidrolies
> Vloer-awegaar maak hidrolies toe met sluis om uitlaai-awegaar te beskerm
> Hidroliese sluis onder tapkar vir “bottom dumping”
> Seil ingesluit
> Standaard-ligtekoppeling en “chevron”