Inligting:
- PTO- aangedrewe
- Voldoende trekker: 80kW
- Awegaar-uitgooihoogte: 4 000mm
- Ontlaaivermoë: 2t/min
- Massabak-kapasiteit: 14 500L
- Massabak-hoogte (van grond): 3 200mm
- Grondvrye hoogte: 540mm
- Awegaar-deursnee: 400mm
- Ratkas 1:1-verhouding @ 540RPM: 45kW
- Bande: 620/60/R26.5 Radial
- Dravermoë @ 10km/h p/band: 9 250kg @ 4bar
- In ons oogpunt ‘n belangrike sleutel in die vermoë van ‘n ontlaaiwa
- Wielspoor-buitemate: 3 400mm
- Gewig op trekstang (drawbar): 10 – 12%
Komponente:
- 4 Hidroliese punte
- Awegaar knak hidrolies
- Inhuis-vervaardigde blok waarin laers gehuisves word wat die gewig van die awegaar dra en dus van die ratkas wegneem om slegs aandrywingsfunksie te verrig
- Dubbelraam om te hou by robuuste voorkoms en sterkte
- Standaard-ligtekoppeling en “chevron”
- Seil ingesluit