,

Tipper Trailer 18T | V098

SKU: TWDA 30.01 Categories: ,

Inligting:

  • Volume: 26,5m3 / 26,500L (met ekstensies)
  • Volume: 18m3 / 18,000L (standaard)
  • Lengte: 6,150mm
  • Breedte: 2,450mm
  • Dravermoë: 20,000kg
  • Ingooihoogte: 3,230mm
  • Diepte: 1,850mm (met ekstensies)
  • Diepte: 1,250mm (standaard)

Modelle:

  • V098 | 18T Dubbelas (met ekstensies)
  • V225 | 18T Dubbelas (standaard)

Komponente:

  • Aste: 10,000kg x 2
  • Tipvermoë 50º
  • Teleskopies Silinder: 5 Stadium (Vermoë 38,000kg met eerste stadium / 190mm-deusnee)
  • Bande: 560/60/R22,5
  • Hidroliese poot
  • Wielspoor: 2,250mm
  • Agteras kom standaard met hidoliese remme
  • Standaard-ligtekopeling en “chevron”

Opsioneel
‘n Sluis kan in die klap aangebring word as graan in sakke uitsak word