,

Tipwa 6T | V027

SKU: TW 6B.02 Categories: ,

Inligting: 
>Voldoende trekker: 50kW
> Lengte: 3,100mm
> Breedte: 1,950mm
> Diepte: 600mm
> Ekstensie-diepte: 600mm
> Bak-hoogte van grond af:1 600mm
> Bande: 305/55/R22,5
> Gewig op trekstang (drawbar) = <20%
> Tipvermoë: tot 45°
> Wielspoor: 1 850mm
> Hak hoogte: 460mm

Werking:
> Geen ingewikkelde prosedures met gemak van werking. Die standaard-wa tip en met die gewig van die vrag word die klap oopgemaak. Wanneer die bak terugsak haak die penne weer in om die klap toe te hou. Die klap kan maklik afgehaal word.

Komponente: 
> Teleskopiese silinder: 4 Stadiums
> Bak is van 5mm-plaat en die onderstel van kanaalyster gemaak
> Unieke A-tipe-onderstel wat van die sleepstang (drawbar) regdeur tot by die skarnierpunt van die tipbak aaneen is, met ‘n ondersteunende  raam vir die bak
> Kom standaard met “chevron”