Inligting:
- Voldoende trekker: 65kW
- Volume: 14m³
- Dravermoë: 7 000kg
- Lengte: 4 000mm
- Breedte: 2 100mm
- Bakdiepte: 400mm
- Uitgebreide metaal (expanded metal)-kante: 1 200mm Bande: 305/55/R22.5
- Wielspoor: 1 850mm
- Gewig op sleepstang (drawbar) = <20%
- Tipvermoë: tot 45°
- Teleskopiese silinder: 5 stadium-werking
- Haak op sleepstang (drawbar). Die hek maak outomaties oop met die kabel- en veer-aksie. Die hek maak ten volle oop sodat daar geen beperking is vir die materiaal nie.
Voordeel:
Middelslag-wa met goeie waarde vir geld aangesien die uitgebreide metaal (expanded metal)-raam kan afbout om ook as normale tipwa te gebruik
Reviews
There are no reviews yet.