,

Dubbel Wolpers

VZS se dubbel sak wolpers. Wol word deur hidroliese aksie gepers. Kan ook elektries gepers word.

Categories: ,

Wolpers dubbel | V076 :
> Hidroliese pomp = 5L-tenk
> Silinder = 76.2 mm x 914.4mm (3” x 36”)
> Persvermoë = 2 000kg
> Kaste = 700mm x 700mm x 1 200mm
> Steekpen ingesluit = 3 penne per kas
> Penne om sakke in plek te hou = 4 per kas
> Elektriese opsie
> Enkelfase- of 3-fase – opsie
> Persvermoë = 3 000kg
> Elektriese motor = 2.2kW (3hp)

Werking:
> Werk met kabel – en wielaksie om die bale te druk (Hoe sterker die persoon hoe hoër sal die persvermoë wees)
> ‘n Wolpers vir gemaklike gebruik. Eenvoudige ontwerp wat min onderhoud vereis.
> Met die wolpers word die taak vereenvoudig en produksie na ‘n hoër vlak geneem. Om tyd te bespaar beteken arbeidskoste word bespaar en         verder beteken dit ‘n meer ekonomiese boerdery.