Modelle:
>V149: Tipwa met standaardklap
> V131: Tipwa met outomaties oopmaak-aksie vir groente-hantering
> V130: Tipwa met ekstensies
Komponente:
> Wielspoor 2,350mm
> Tipvermoë: 45º
> Ingooihoogte: 2,100mm
> Bande: 560/60/R22.5 – Opsioneel: 385/60/R22.5 Super Single Band
> Teleskopiese silinder: 5 stadiums
> Veer voor op bak om die impak op die trekstang (drawbar) te verminder
> Unieke A-tipe-onderstel wat van die trekstang (drawbar) regdeur tot by die skarnierpunt van tipbak aaneen is, met ‘n ondersteundende raam vir die bak.
Werking:
> Geen ingewikkelde prosedures met gemak van werking. Die standaard-wa tip en met die gewig van die vrag word die klap oopgemaak. Wanneer die bak terugsak, haak die penne weer in om die klap toe te hou. Die klap kan maklik afgehaal word. Met die aartappelwa beweeg klap eers weg van bak sodat moere nie teen klap druk nie.
> Die breër band bied selfs beter gewigsverspreiding
Opsioneel:
> Massakante 450mm kante: 13m³