,

Tipwa 3T | V025

SKU: TW 3V.01 Categories: ,

Inligting:
Voldoende trekker: 40kW
> Lengte: 2 600mm
> Breedte: 2,000mm
> Diepte: 500mm
> Bakhoogte van grond: 1 300mm
> Band standaard: 11L/15
> Gewig op trekstang (drawbar) = <20%
> Tipvermoë: tot 45°
> Wielspoor: 1 700mm
> Haakhoogte: 300mm

Werking:
Geen ingewikkelde prosedures met gemak van werking. Die wa tip en met die gewig van die vrag word die klap oopgemaak. Wanneer die bak terugsak haak die penne weer in om die klap toe te hou. Die klap kan maklik afgehaal word.

Komponente:
> Teleskopiese silinder: 3 Stadiums
> Unieke A-tipe onderstel wat van die trekstang (drawbar) regdeur tot by die skanierpunt van tipbak aaneen is, met ‘n ondersteunende raam vir die bak.