,

Tipper 12T (met eskstensies) | V097

SKU: TWDA 19.01 Categories: ,

Inligting:

  • Volume: 20m 3 / 20,000L (met ekstensies)
  • Volume: 13,5m 3 / 13,500L (standaard)
  • Lengte: 4,900mm
  • Breedte 2,450mm
  • Diepte: 1,850mm (met ekstensies)
  • Diepte: 1,250mm (standaard)
  • Ingooihoogte: 3,100mm (met ekstensies) ; 2,500mm (standaard)
  • Dravermoë: 15,000kg

Modelle:

  • V097 l Tipwa 12T (met ekstensie)
  • V226: Tipwa 12T (standaard)

Komponente

  • Tipvermoë 50º
  • Hidroliese poot
  • Teleskopiese silinder: 5 Stadiums (Vermoë 38,000kg met eerste stadium / 190mm-deusnee)
  • Bande: 385/60/R22,5
  • Wielspoor: 2,250mm
  • Standaard-ligtekopeling en “chevron”