,

Skraper 3.6M | V200

Categories: ,

Inligting:

> Ideaal vir instandhou van paaie en kontoere
> Voldoende trekker : 100kW
> Lembreedte: 3,400mm
> Lem ten volle hidrolies verstelbaar
> Gewig: 1 200kg
> Bande – Trekkerkappe 14.9R24
> Kantel-haak (Swivel)
> Standaard raam vir trekker neusgewigte (neusgewigte nie ingesluit nie)
> Agterkant van skraper raam dien as houer vir die ekstra gewig

Komponente:
> 6 Hidroliese punte
> 30 ° kantel na elke kant – word hidrolies beheer
> Hoogte word hidrolies beheer

Werking:
> Vir die bou en skraap van kontoere en paaie.
> Slegs die trekkeroperateur word benodig vir die proses en alle verstellings word hidrolies vanaf die trekker gedoen.