,

Skraper / Grader 2.4M | V263

Categories: ,

Inligting:

  • Voldoende trekker : 65kW
  • Lembreedte: 2,400mm
  • Lem ten volle hidrolies verstelbaar
  • Gewig: 2 250kg
  • Bande – 3858/60/R22.5
  • Kantel-haak (Swivel)
  • Standaard raam vir trekker neusgewigte (neusgewigte nie ingesluit nie)
  • Agterkant van skraper raam dien as houer vir die ekstra gewig

Komponente:

  • 6 Hidroliese punte
  • 30 ° kantel na elke kant – word hidrolies beheer
  • Hoogte word hidrolies beheer

Werking:

  • Vir die bou en skraap van kontoere en paaie.
  • Slegs die trekkeroperateur word benodig vir die proses en alle verstellings word hidrolies vanaf die trekker gedoen.