,

Vibroflexreeks

Categories: ,

Modelle :

  • Groottes op aanvraag beskikbaar
  • Basiese afmetings:
    • 7 Tand = 1.75m
    • 65 Tand = 14.6m
  • Trekker kapasiteit: 5 – 7kW/tand
  • Tand Spasiëring: 225mm
  • Skaar: 300mm “sweep”
  • Werkdiepte: 150mm (maksimum)
  • Vaste raam of opvoumodelle beskikbaar
  • Opvoumodelle: Vlerke monteer (-5° / +10°)
  • Drukwiel vir dieptebeheer standaard ingesluit

 

  • Opsioneel
    3 punt / Sleep opsies
    Saadbed Rollers of harkies kan monteer word