,

Skraper / Grader 3.6M HD | V016

Categories: ,

Inligting: 

  • Voldoende trekker: vanaf 150kW
  • Lembreedte:3 600mm
  • Lem draai meganies met ‘n draaiskamel met 5 punt
  • Gewig: 4 200kg
  • Bande: 305/55/R22,5
  • Kantel-haak (Swivel)
  • Betonblokke agter op wiele vir optimale gewigsverplasing

Komponente: 

  • 5 Hidroliese punte
  • Gebou met dubbelraam
  • Silinders sit agter by die wiele wat onafhanklik is waarmee die helling van die lem bepaal word
  • Alle verstelling word vanuit die trekker behartig
  • Kan tot 30° kantel

Werking:

  • Vir die bou en skraap van kontoere en paaie.
  • Slegs die trekkeroperateur word benodig vir die proses en alle verstellings word hidrolies vanaf die trekker gedoen.