,

Tafelkar reeks

Modelle:
> V 058 | 25vt / 9,500mm (enkelas voor en agter)
> V 059 | 30vt / 10,000mm (dubbelas agter)
> V 060 | 35vt /12,000mm (dubbelas agter)
> V 061 | 40vt /15,000mm (twee aste voor, drie aste agter)

Komponente:
> 3x Vierkantbuis-balke 150mmx6mm om ondersteuning vir die tafel te bied
> Bande: Standaard 215xR15
> Sleepstang in v-vorm met ‘n middelbak vir beste stabiliteit
> Voorste as ook standaard-lengte, monteer onder ‘n “swivel”-trekas wat sywaartse speling toelaat vir ongelyke gebiede
> Standaard-ligtekoppeling en “chevron”