,

Skoffel

VZS se verstelbare tussen-ry skoffel.

Categories: ,

Modelle:
> Beskikbaar vanaf 4 ry tot ‘n 20 ry
> Diepte is verstelbaar
> Rywydtes is verstelbaar met 3- of 5-tandkarretjies
> 8 ry en groter word gebou met opvoubare kante
> Beskikbaar standaard of met kunsmisbakke: Korrel/vloeibaar
> Opblaasdrukwieletjies met binneband
> 2x laers (bearings) op wiel-asse