,

Damskrop 5m³ | V177

SKU: DS 3.01 Categories: ,

Inligting: 
> Voldoende trekker: 140kW
> Volume: 5m³
> Lembreedte: 2,200mm
> Gewig: 2 500kg
> Gewig op sleepstang (drawbar) (leeg): 800kg
> Bande: 305/55/R22,5
> Wielspoor : 1,800mm

Komponente:
> Ten volle hidrolies
> 4 Hidroliese punte

Werking:
Die skep-aksie is so ontwerp dat die volle gewig van die skrop op die lem afdruk. Werking is die beste in onbewerkte grond en die skrop se bak kan ten volle toemaak en die vrag vir die volle rit behou (200mm grondvrye hoogte)

Voordeel:
> Die skrop is al meer as 20 jaar in produksie en het al sy waarde op die plaas bewys. Met ‘n skrop word meer as net damme gebou. Dit word ook gebruik vir algemene werke, slote regmaak, paaie bou en lande opvul ná verspoelings.