,

Kontoerdis (8 skottel) | V021

VZS se 8 skottel Kontoerdis

Dis om die maak van kontoere te vergemaklik. ‘n 16 skottel Kontoerdis is ook beskikbaar.

 

Categories: ,

Inligting:
>Skottelhoeveelheid: 8
> 2 Wydteverstellings (vanaf middelpunt van agterste skottel gemeet)
2,500mm
3,400mm
> Kontoerhoogte: 550mm
> 2 Silinders wat elk afsonderlik beheer word
> CAT II haakstelsel
> Voldoende trekker: 100kW