,

Kruipvoerder | V003

VZS se kruipvoerder wat verhoed dat die groter beeste van die voer eet wat vir die kalwe bedoel is. Die kruipvoerder is vervoerbaar.

SKU: KR 5.02 Categories: ,

Inligting:
> Bakkapasiteit : 500kg
> Kalwers per slag – 5
> Verstelbaar vir verskillende ouderdomme tot op 220kg
> Haak op 3-punt van trekker vir gemaklike verskuiwing
> Weerbestand, o.a. reën
> Kampie kan afbout vir normale voerbak
> Lengte: 2.400mm